Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Kolossense 1:23
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 23 Dan moet julle natuurlik in die geloof bly,+ stewig gevestig op die fondament+ en standvastig,+ sonder om weggevat te word van die hoop van die goeie nuus wat julle gehoor het en wat verkondig is in die hele skepping wat onder die hemel is.+ Van hierdie goeie nuus het ek, Paulus, ’n bedienaar geword.+

  • 1 Timoteus 3:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 Ja, die heilige geheim van hierdie toegewydheid aan God is beslis groot: ‘Hy is geopenbaar in die vlees,+ is regverdig verklaar in die gees,+ het aan engele verskyn,+ is onder nasies verkondig,+ is in die wêreld geglo,+ is in heerlikheid na die hemel opgeneem.’

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel