Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 34:27
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 27 Jehovah het verder vir Moses gesê: “Jy moet hierdie woorde neerskryf,+ want dit is in ooreenstemming met hierdie woorde dat ek ’n verbond met jou en met Israel maak.”+

  • Deuteronomium 31:24-26
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 24 Nadat Moses al die woorde van hierdie Wet in ’n boek neergeskryf het,+ 25 het Moses die Leviete, wat die ark van Jehovah se verbond dra, die volgende bevel gegee en gesê: 26 “Julle moet hierdie Wetboek+ neem en dit langs die ark+ van die verbond van Jehovah julle God neersit, en daar sal dit as ’n getuie teen julle dien.

  • Hebreërs 7:18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 Daarom word daar ’n einde gemaak aan die vorige gebod omdat dit swak en ondoeltreffend is.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel