9 Moenie goud of silwer of koper in julle geldsakke saamvat nie,+10 en moenie ’n voedselsak vir die reis of twee kledingstukke* of sandale of ’n staf saamvat nie,+ want die werker verdien om sy kos te ontvang.+
6 Of is dit net ek en Barʹnabas+ wat nie die reg het om te werk om ons te onderhou nie? 7 Watter soldaat moet ooit vir sy eie uitgawes betaal? Wie plant ’n wingerd en eet nie die vrugte daarvan nie?+ Of watter herder gebruik nie van die melk van die kudde nie?