Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 15:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Want daar sal altyd arm mense in die land wees.+ Daarom beveel ek jou: ‘Jy moet jou hand met vrygewigheid oopmaak vir jou behoeftige en arm broer in jou land.’+

  • 1 Timoteus 5:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Die vrou wat werklik ’n weduwee is en behoeftig agtergelaat is, het haar hoop op God gestel+ en hou dag en nag aan om smeekgebede en gebede te doen.+

  • Jakobus 1:27
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 27 Die vorm van aanbidding* wat in die oë van ons God en Vader rein en onbesmet is, is dít: om na weeskinders+ en weduwees+ om te sien wanneer hulle deur moeilike tye gaan+ en om jouself nie deur die wêreld te laat besmet nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel