Psalm 73:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Maar my voete het amper afgedwaal. My voete het amper gegly.+ Hebreërs 3:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Pasop, broers, dat nie een van julle ooit ’n goddelose, ongelowige hart ontwikkel deurdat hy van die lewende God wegbeweeg nie.+ 2 Petrus 3:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Daarom, geliefdes, omdat julle hierdie dinge vooruit weet, moet julle oppas dat die wettelose mense met hulle valse leringe julle nie saam met hulle weglei en julle julle standvastigheid* verloor nie.+
12 Pasop, broers, dat nie een van julle ooit ’n goddelose, ongelowige hart ontwikkel deurdat hy van die lewende God wegbeweeg nie.+
17 Daarom, geliefdes, omdat julle hierdie dinge vooruit weet, moet julle oppas dat die wettelose mense met hulle valse leringe julle nie saam met hulle weglei en julle julle standvastigheid* verloor nie.+