Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Efesiërs 1:20, 21
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 20 wat hy teenoor Christus getoon het toe hy hom uit die dood opgewek het. Hy het hom aan sy regterhand in die hemelse plekke laat sit,+ 21 ver bo elke regering en gesag en mag en heerskappy en elke naam wat genoem word,+ nie net in hierdie tydperk* nie, maar ook in die tydperk wat kom.

  • 1 Petrus 3:22
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 22 Hy is aan God se regterhand,+ want hy het na die hemel gegaan, en engele en owerhede en magte is aan hom onderwerp.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel