Levitikus 19:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 “‘Jy mag nie wraak neem+ of ’n wrok koester teen die kinders van jou volk nie, en jy moet jou medemens liefhê soos jouself.+ Ek is Jehovah. Matteus 22:39 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 39 Die tweede gebod, soortgelyk hieraan, is: ‘Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.’+ Romeine 13:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Iemand wat liefhet, doen niks slegs aan sy naaste nie,+ en daarom vervul liefde die wet.+
18 “‘Jy mag nie wraak neem+ of ’n wrok koester teen die kinders van jou volk nie, en jy moet jou medemens liefhê soos jouself.+ Ek is Jehovah.