Matteus 5:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 “Gelukkig is dié wat vrede maak,*+ want hulle sal kinders van God genoem word. 1 Petrus 3:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Hy moet wegdraai van wat sleg is+ en doen wat goed is.+ Hy moet vrede soek en dit nastreef.+