1 Tessalonisense 5:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 en om buitengewone waardering en liefde vir hulle te hê as gevolg van hulle werk.+ Wees vreedsaam teenoor mekaar.+ Jakobus 3:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Maar die wysheid van bo is in die eerste plek rein,+ dan vreedsaam,+ redelik,+ bereid om te gehoorsaam, vol genade en goeie vrugte,+ onpartydig+ en nie skynheilig nie.+
13 en om buitengewone waardering en liefde vir hulle te hê as gevolg van hulle werk.+ Wees vreedsaam teenoor mekaar.+
17 Maar die wysheid van bo is in die eerste plek rein,+ dan vreedsaam,+ redelik,+ bereid om te gehoorsaam, vol genade en goeie vrugte,+ onpartydig+ en nie skynheilig nie.+