Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Romeine 7:23
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 23 maar ek sien in my liggaam ’n ander wet, wat veg teen die wet van my verstand+ en my ’n gevangene maak van die wet van die sonde+ wat in my liggaam is.

  • Galasiërs 5:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 Want die begeerte van die vlees is teen die gees, en die gees is teen die vlees, want hulle is vyande van mekaar. Daarom doen julle nie die dinge wat julle graag wil doen nie.+

  • Jakobus 3:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Maar as julle bittere jaloesie+ in julle harte het en daarvan hou om te stry,*+ moet julle nie grootpraat+ en teen die waarheid lieg nie.

  • 1 Petrus 2:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Geliefdes, ek spoor julle as uitlanders en tydelike inwoners+ aan om nie te swig voor vleeslike begeertes,+ wat teen julle oorlog voer nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel