Romeine 12:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Hou aan om dié te seën wat julle vervolg.+ Seën en moenie vervloek nie.+ 1 Korintiërs 4:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 en werk ons hard met ons eie hande.+ Wanneer ons beledig word, seën ons.+ Wanneer ons vervolg word, verdra ons dit geduldig.+
12 en werk ons hard met ons eie hande.+ Wanneer ons beledig word, seën ons.+ Wanneer ons vervolg word, verdra ons dit geduldig.+