Spreuke 12:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Woorde van waarheid bly vir ewig,+maar leuens duur net vir ’n oomblik.+ Spreuke 15:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 ’n Kalm* tong is ’n boom van die lewe,+maar ’n slegte tong veroorsaak moedeloosheid.* 1 Petrus 2:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Raak dan ontslae van alle slegtheid+ en bedrog en skynheiligheid en jaloesie* en allerhande beledigings.
2 Raak dan ontslae van alle slegtheid+ en bedrog en skynheiligheid en jaloesie* en allerhande beledigings.