Romeine 6:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Julle moet julle ook beskou as dood vir die sonde maar lewend vir God deur Christus Jesus.+ Kolossense 3:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Maak dan dood julle liggaamsdele+ wat op die aarde is ten opsigte van seksuele onsedelikheid,* onreinheid, onbeheerste seksuele begeertes,+ skadelike begeertes en gierigheid, wat afgodediens is. 1 Johannes 3:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Elkeen wat in eenheid met hom bly, beoefen nie sonde nie.+ Niemand wat sonde beoefen, het hom gesien of hom leer ken nie.
5 Maak dan dood julle liggaamsdele+ wat op die aarde is ten opsigte van seksuele onsedelikheid,* onreinheid, onbeheerste seksuele begeertes,+ skadelike begeertes en gierigheid, wat afgodediens is.
6 Elkeen wat in eenheid met hom bly, beoefen nie sonde nie.+ Niemand wat sonde beoefen, het hom gesien of hom leer ken nie.