Johannes 15:26 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 26 Wanneer die helper kom wat ek van die Vader na julle toe sal stuur, die gees van die waarheid,+ wat van die Vader af kom, sal daardie een van my getuig,+ Handelinge 2:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 en hulle is almal met heilige gees gevul+ en het in verskillende tale begin praat, net soos die gees hulle in staat gestel het om te doen.+
26 Wanneer die helper kom wat ek van die Vader na julle toe sal stuur, die gees van die waarheid,+ wat van die Vader af kom, sal daardie een van my getuig,+
4 en hulle is almal met heilige gees gevul+ en het in verskillende tale begin praat, net soos die gees hulle in staat gestel het om te doen.+