Openbaring 12:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Toe het die draak woedend geword vir die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen die oorblywendes van haar nageslag,*+ wat die gebooie van God gehoorsaam en die werk het om van Jesus te getuig.+ Openbaring 13:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 En hy is toegelaat om teen die heiliges oorlog te voer en hulle te oorwin,+ en hy is gesag oor elke stam en volk en taal en nasie gegee.
17 Toe het die draak woedend geword vir die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen die oorblywendes van haar nageslag,*+ wat die gebooie van God gehoorsaam en die werk het om van Jesus te getuig.+
7 En hy is toegelaat om teen die heiliges oorlog te voer en hulle te oorwin,+ en hy is gesag oor elke stam en volk en taal en nasie gegee.