Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 24:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 “Dan sal mense julle vervolg+ en julle doodmaak,+ en julle sal deur al die nasies gehaat word as gevolg van my naam.+

  • Handelinge 1:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 Maar julle sal krag ontvang wanneer die heilige gees op julle kom,+ en julle sal getuies+ van my wees in Jerusalem,+ in die hele Judeʹa en Samariʹa+ en tot in die mees afgeleë deel* van die aarde.”+

  • Openbaring 1:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Ek, Johannes, is julle broer en iemand wat die koninkryk+ met julle deel en ook moeilike tye deurmaak+ en volhard+ as ’n volgeling van Jesus.+ Ek was op die eiland Patmos omdat ek oor God gepraat en van Jesus getuig het.

  • Openbaring 6:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Toe hy die vyfde seël oopmaak, het ek onder die altaar+ die siele*+ gesien van dié wat doodgemaak is weens die woord van God en weens die getuienis wat hulle gegee het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel