Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Korintiërs 4:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 die ongelowiges. Die god van hierdie wêreld*+ het die verstande van die ongelowiges verblind+ sodat hulle nie die lig kan sien+ van die glorieryke goeie nuus oor die Christus, wat die beeld van God is nie.+

  • 2 Korintiërs 11:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 En geen wonder nie, want Satan self bly voorgee dat hy ’n engel van lig is.+

  • Efesiërs 2:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 Julle het vroeër die weg van hierdie wêreld* gevolg,+ die weg van die heerser van die mag van die lug,+ die gees+ wat nou in die seuns van ongehoorsaamheid aan die werk is.

  • 1 Johannes 5:19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 Ons weet dat ons aan God behoort, maar die hele wêreld is in die mag van die Duiwel.*+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel