Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Openbaring 6:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Toe hy die vyfde seël oopmaak, het ek onder die altaar+ die siele*+ gesien van dié wat doodgemaak is weens die woord van God en weens die getuienis wat hulle gegee het.+

  • Openbaring 18:24
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 24 Ja, in haar is die bloed van profete en van heiliges gevind,+ en van almal wat op die aarde doodgemaak is.”+

  • Openbaring 19:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 want sy oordele is betroubaar en regverdig.+ Want hy het die groot prostituut geoordeel wat die aarde met haar seksuele onsedelikheid* mislei het, en hy het wraak geneem vir die bloed van sy slawe wat op haar hande* is.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel