Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 32:43
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 43 Wees bly, o nasies, saam met sy volk,+

      want hy sal die bloed van sy knegte wreek,+

      en hy sal wraak neem op sy vyande+

      en versoening doen vir die land van sy volk.”*

  • 2 Konings 9:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Jy moet die huis van jou heer Agab uitroei, en ek sal die bloed wreek van my knegte, die profete, en van al die knegte van Jehovah wat deur Iseʹbel+ doodgemaak is.

  • Psalm 79:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Hoekom moet die nasies sê: “Waar is hulle God?”+

      Laat dit voor ons eie oë onder die nasies bekend word

      dat u knegte se bloed wat uitgestort is, gewreek is.+

  • Openbaring 18:20
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 20 “Wees bly oor haar, o hemel,+ ook julle, heiliges+ en apostels en profete, want God het sy oordeel oor haar uitgespreek vir die dinge wat sy aan julle gedoen het!”+

  • Openbaring 18:24
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 24 Ja, in haar is die bloed van profete en van heiliges gevind,+ en van almal wat op die aarde doodgemaak is.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel