Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Korintiërs 15:23
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 23 Maar elkeen in die regte volgorde: Christus, die een wat eerste opgewek is,*+ en daarna dié wat aan die Christus behoort gedurende sy teenwoordigheid.+

  • 1 Korintiërs 15:52
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 52 in ’n oomblik, in ’n oogwink, wanneer daar op die laaste trompet geblaas word. Want daar sal op die trompet geblaas word,+ en die dooies sal opgewek word met liggame wat nie kan vergaan nie, en ons sal verander word.

  • Filippense 3:10, 11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Ek wil hom en die krag van sy opstanding ken.+ Ek wil soos hy ly+ en ’n soortgelyke dood as hy sterf,+ 11 sodat ek kan sien of ek die vroeër opstanding uit die dood kan ontvang,+ as dit enigsins moontlik is.

  • 1 Tessalonisense 4:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 Want die Here self sal uit die hemel neerdaal met ’n bevelende roep, met ’n aartsengel+ se stem en met God se trompet, en dié wat dood is in eenheid met Christus, sal eerste opstaan.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel