Psalm 36:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 By u is die bron van lewe.+ Deur u lig kan ons lig sien.+ Jesaja 55:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 55 Kom, almal wat dors is!+ Kom na die water.+ Julle wat nie geld het nie, kom, koop en eet! Ja, kom, koop wyn en melk+ sonder geld. Dit kos niks.+ Openbaring 7:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Want die Lam,+ wat in die middel van die troon is, sal hulle herder wees+ en sal hulle na fonteine van waters van die lewe lei.+ En God sal elke traan van hulle oë afvee.”+ Openbaring 22:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 En hy het vir my ’n rivier van water van die lewe+ gewys, helder soos kristal, wat uit die troon van God en van die Lam+ uitvloei,
55 Kom, almal wat dors is!+ Kom na die water.+ Julle wat nie geld het nie, kom, koop en eet! Ja, kom, koop wyn en melk+ sonder geld. Dit kos niks.+
17 Want die Lam,+ wat in die middel van die troon is, sal hulle herder wees+ en sal hulle na fonteine van waters van die lewe lei.+ En God sal elke traan van hulle oë afvee.”+
22 En hy het vir my ’n rivier van water van die lewe+ gewys, helder soos kristal, wat uit die troon van God en van die Lam+ uitvloei,