Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Job 33:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  4 Die gees van God het my gemaak,+

      en die asem van die Almagtige het my lewend gemaak.+

  • Jeremia 2:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 ‘want my volk het twee slegte dinge gedoen:

      Hulle het my, die bron van lewende water, verlaat+

      en vir hulle reënputte gegrawe,*

      stukkende reënputte, wat nie water kan hou nie.’

  • Handelinge 17:28
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 28 Want deur hom het ons lewe en beweeg en bestaan ons, net soos party van julle digters gesê het: ‘Want ons is ook sy kinders.’*

  • Openbaring 4:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 “U is waardig, Jehovah* ons God, om die heerlikheid+ en die eer+ en die krag+ te ontvang, want u het alles geskep,+ en deur u wil bestaan hulle en is hulle geskep.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel