19 Die son sal nie meer vir jou in die dag ’n lig wees nie,
en die glinsterende maan sal nie meer vir jou lig gee nie,
want Jehovah sal vir jou ’n ewige lig word,+
en jou God sal jou prag wees.+
20 Jou son sal nie meer ondergaan nie,
en jou maan sal nie dof word nie,
want Jehovah sal vir jou ’n ewige lig word,+
en die dae van jou rou sal verby wees.+