24 Josua en die hele Israel saam met hom het Agan,+ die seun van Serag, toe geneem, sowel as die silwer, die ampskleed, die goudstaaf,+ sy seuns, sy dogters, sy bul, sy donkie, sy kudde, sy tent en alles wat aan hom behoort het, en hulle het hulle na die Agor-vallei+ gebring.