Deuteronomium 15:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Jy moet vir seker aan hom gee,+ en jou hart moenie suinig wees wanneer jy aan hom gee nie, want Jehovah jou God sal jou hiervoor seën in al jou werk en in alles wat jy onderneem.+
10 Jy moet vir seker aan hom gee,+ en jou hart moenie suinig wees wanneer jy aan hom gee nie, want Jehovah jou God sal jou hiervoor seën in al jou werk en in alles wat jy onderneem.+