Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 15:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Niemand onder jou moet egter arm word nie, want Jehovah sal jou vir seker seën+ in die land wat Jehovah jou God jou as ’n erfdeel gee om dit in besit te neem,+

  • Deuteronomium 24:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 “As jy jou oes op jou land insamel+ en jy ’n gerf op die land vergeet het, mag jy nie teruggaan om dit te gaan haal nie. Dit moet daar bly vir die inwonende vreemdeling, vir die vaderlose seun en vir die weduwee;+ sodat Jehovah jou God jou in al die werk van jou hand kan seën.+

  • Psalm 41:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 41 Gelukkig is elkeen wat ag gee op die geringe;+

      In die dag van rampspoed sal Jehovah aan hom ontkoming verskaf.+

  • Spreuke 22:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Hy wat ’n goedgunstige oog het, sal geseën word, want hy het van sy voedsel vir die geringe gegee.+

  • Jesaja 32:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Wat die vrygewige betref, met betrekking tot vrygewige dinge het hy raad gegee; en ten gunste van vrygewige dinge sal hy opstaan.+

  • 2 Korintiërs 9:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 God is bowendien in staat om al sy onverdiende goedhartigheid oorvloedig teenoor julle te laat wees, sodat julle, terwyl julle altyd in alles van die nodige voorsien is, volop vir elke goeie werk kan hê.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel