2 Konings 25:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En in die vyfde maand, op die sewende dag van die maand, dit wil sê die negentiende+ jaar van koning Nebukadneʹsar, die koning van Babilon, het Nebusaraʹdan,+ die hoof van die lyfwag, die kneg van die koning van Babilon, na Jerusalem gekom.+ 2 Konings Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 25:8 Die Wagtoring,2007/3/15, bl. 11
8 En in die vyfde maand, op die sewende dag van die maand, dit wil sê die negentiende+ jaar van koning Nebukadneʹsar, die koning van Babilon, het Nebusaraʹdan,+ die hoof van die lyfwag, die kneg van die koning van Babilon, na Jerusalem gekom.+