26 Was dit nie weens hulle dat Salomo, die koning van Israel, gesondig het nie?+ En onder die baie nasies was daar geen koning soos hy nie;+ en hy was geliefd by sy God,+ sodat God hom as koning oor die hele Israel aangestel het. Selfs hom het die uitlandse vrouens laat sondig.+