2 Oor Egipte,+ aangaande die krygsmag van farao Nego, die koning van Egipte,+ wat by die Eufraatrivier by Karʹkemis+ was, wat deur Nebukadreʹsar, die koning van Babilon, verslaan is in die vierde jaar van Joʹjakim,+ die seun van Josiʹa, die koning van Juda: