1
Dawid en Abisag (1-4)
Adonia probeer koningskap verkry (5-10)
Natan en Batseba tree op (11-27)
Dawid beveel dat Salomo gesalf word (28-40)
Adonia vlug na altaar (41-53)
2
Dawid gee Salomo instruksies (1-9)
Dawid sterf; Salomo word koning (10-12)
Adonia se plan lei tot sy dood (13-25)
Abjatar uitgedryf; Joab doodgemaak (26-35)
Simeï doodgemaak (36-46)
3
Salomo trou met Farao se dogter (1-3)
Jehovah verskyn aan Salomo in droom (4-15)
Salomo oordeel tussen twee ma’s (16-28)
4
Salomo se administrasie (1-19)
Voorspoed onder Salomo se bewind (20-28)
Salomo se wysheid en spreuke (29-34)
5
6
Salomo bou tempel (1-38)
Binneste vertrek (19-22)
Gerubs (23-28)
Graverings, deure, binneste voorhof (29-36)
Tempel in ongeveer sewe jaar voltooi (37, 38)
7
8
Die Ark in tempel ingebring (1-13)
Salomo spreek volk toe (14-21)
Salomo se toewydingsgebed vir tempel (22-53)
Salomo seën volk (54-61)
Offerandes en toewydingsfees (62-66)
9
Jehovah verskyn weer aan Salomo (1-9)
Salomo se geskenk aan koning Hiram (10-14)
Salomo se verskillende projekte (15-28)
10
11
Salomo se vrouens beïnvloed hom (1-13)
Teenstanders teen Salomo (14-25)
Belofte dat Jerobeam tien stamme sal ontvang (26-40)
Salomo sterf; Rehabeam word koning (41-43)
12
Rehabeam se harde antwoord (1-15)
Tien stamme kom in opstand (16-19)
Jerobeam word koning van Israel (20)
Rehabeam moenie teen Israel veg nie (21-24)
Jerobeam se kalfaanbidding (25-33)
13
14
15
Abiam, koning van Juda (1-8)
Asa, koning van Juda (9-24)
Nadab, koning van Israel (25-32)
Baäsa, koning van Israel (33, 34)
16
Jehovah se oordeel teen Baäsa (1-7)
Ela, koning van Israel (8-14)
Simri, koning van Israel (15-20)
Omri, koning van Israel (21-28)
Agab, koning van Israel (29-33)
Hiël herbou Jerigo (34)
17
Profeet Elia voorspel droogte (1)
Kraaie bring vir Elia kos (2-7)
Elia besoek weduwee in Sarfat (8-16)
Weduwee se seun sterf en word opgewek (17-24)
18
Elia gaan na Obadja en Agab (1-18)
Elia en Baälprofete by Karmel (19-40)
Droogte van drie en ’n half jaar eindig (41-46)
19
Elia vlug vir Isebel (1-8)
Jehovah verskyn aan Elia by Horeb (9-14)
Elia moet Hasael, Jehu en Elisa salf (15-18)
Elisa aangestel as Elia se opvolger (19-21)
20
Siriërs veg teen Agab (1-12)
Agab verslaan Siriërs (13-34)
Profesie teen Agab (35-43)
21
Agab wil Nabot se wingerd hê (1-4)
Isebel reël dat Nabot doodgemaak word (5-16)
Elia se boodskap teen Agab (17-26)
Agab verneder homself (27-29)
22
Josafat ondersteun Agab (1-12)
Migaja voorspel nederlaag (13-28)
Agab doodgemaak by Ramot-Gilead (29-40)
Josafat se bewind oor Juda (41-50)
Ahasia, koning van Israel (51-53)