Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rigters 2:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 So het hulle Jehovah, die God van hulle vaders, wat hulle uit Egipteland uitgelei het, versaak+ en ander gode gevolg uit die gode van die volke wat rondom hulle was,+ en hulle het hulle voor dié begin neerbuig, sodat hulle Jehovah aanstoot gegee het.+

  • 2 Konings 22:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 omdat hulle my verlaat het en vir ander gode+ offerrook laat opgaan het om my met al die werk van hulle hande aanstoot te gee,+ en my woede het teen hierdie plek ontvlam en sal nie geblus word nie.’”’+

  • 1 Kronieke 28:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 “En jy, my seun Salomo, ken+ die God van jou vader en dien+ hom met ’n volkome hart+ en met ’n gewillige siel;+ want Jehovah deursoek alle harte,+ en hy onderskei elke neiging van die gedagtes.+ As jy hom soek, sal hy hom deur jou laat vind;+ maar as jy hom verlaat,+ sal hy jou vir ewig verstoot.+

  • Jeremia 2:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 ‘want my volk het twee slegte dinge gedoen: My, die bron van lewende water,+ het hulle verlaat+ om vir hulle reënputte uit te kap, stukkende reënputte, wat nie die water kan hou nie.’

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel