Psalms
Vir die musiekleier, op die laer oktaaf.+ ’n Melodie van Dawid.
12 Red my tog,+ o Jehovah, want daar is geen lojale meer nie;+
Want die getroues het onder die mensekinders verdwyn.
3 Jehovah sal alle vleiende lippe uitroei,
Die tong wat groot dinge spreek,+
4 Dié wat gesê het: “Met ons tong sal ons die oorhand kry.+
Ons lippe is met ons. Wie sal heer oor ons wees?”
5 “Weens die plundering van die geteisterdes, weens die gesug van die armes,+
Sal ek nou opstaan”, sê Jehovah.+
“Ek sal hom in veiligheid stel van almal wat hom verag.”+