Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 5:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  9 Want in hulle mond is niks betroubaars nie;+

      Hulle binneste is inderdaad teëspoed.+

      Hulle keel is ’n oop graf;+

      ’n Gladde tong gebruik hulle.+

  • Psalm 28:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  3 Moet my nie wegsleep saam met die goddeloses en saam met dié wat skadelike dinge beoefen nie,+

      Dié wat woorde van vrede met hulle metgeselle spreek,+ terwyl daar kwaad in hulle hart is.+

  • Psalm 62:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  4 Ja, hulle gee raad om iemand van sy waardigheid weg te lok;+

      Hulle skep behae in ’n leuen.+

      Met hulle mond seën hulle, maar in hulle binneste spreek hulle ’n vloek uit.+ Sela.

  • Jeremia 9:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Hulle tong is ’n moordpyl.+ Bedrog het dit gespreek. Met sy mond bly ’n mens woorde van vrede met sy metgesel spreek; maar in homself stel hy sy hinderlaag op.”+

  • Romeine 16:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Want sulke mense is nie slawe van ons Here Christus nie, maar van hulle eie buik;+ en deur mooipraatjies+ en vleitaal+ verlei hulle die harte van onskuldiges.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel