Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 31:31-34
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 31 “Kyk! Die dae kom,” sê Jehovah, “wanneer ek met die huis van Israel en met die huis van Juda ’n nuwe verbond sal maak.+ 32 Dit sal nie wees soos die verbond wat ek met hulle voorvaders gemaak het op die dag toe ek hulle hand gevat het om hulle uit Egipte uit te lei nie,+ ‘my verbond wat hulle verbreek het,+ hoewel ek hulle ware meester* was,’ sê Jehovah.”

      33 “Want dít is die verbond wat ek ná daardie dae met die huis van Israel sal maak,” sê Jehovah. “Ek sal my wet in hulle binneste sit,+ en ek sal dit in hulle hart skryf.+ En ek sal hulle God word, en hulle sal my volk word.”+

      34 “Hulle sal nie meer elkeen sy naaste en elkeen sy broer leer en sê: ‘Ken Jehovah!’ nie,+ want hulle almal sal my ken, van die kleinste tot die grootste onder hulle,”+ sê Jehovah. “Want ek sal hulle oortreding vergewe, en ek sal nie meer aan hulle sonde dink nie.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel