-
Kolossense 2:13, 14Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
13 Julle was ook dood in julle oortredings en was nie in die vlees besny nie, maar God het julle saam met hom lewend gemaak.+ Uit sy goedheid het hy al ons oortredings vergewe+ 14 en die handgeskrewe dokument+ uitgewis wat uit wette bestaan het+ en wat teen ons was.+ Hy het dit verwyder deur dit aan die folterpaal* vas te spyker.+
-