Levitikus 19:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 “Praat met die hele vergadering van die kinders van Israel, en jy moet vir hulle sê: ‘Julle moet heilig wees,+ want ek, Jehovah julle God, is heilig.+ Jesaja 6:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En die een het die ander toegeroep en gesê: “Heilig, heilig, heilig is Jehovah van die leërs.+ Die volheid van die hele aarde is sy heerlikheid.” 1 Petrus 1:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 want daar staan geskrywe: “Julle moet heilig wees, want ek is heilig.”+
2 “Praat met die hele vergadering van die kinders van Israel, en jy moet vir hulle sê: ‘Julle moet heilig wees,+ want ek, Jehovah julle God, is heilig.+
3 En die een het die ander toegeroep en gesê: “Heilig, heilig, heilig is Jehovah van die leërs.+ Die volheid van die hele aarde is sy heerlikheid.”