13 U is te suiwer van oë om die kwaad te sien; en na moeite kan u nie kyk nie.+ Waarom kyk u na dié wat verraderlik handel,+ bly u stil wanneer die goddelose iemand verswelg wat regverdiger is as hy?+
8 En wat die vier lewende wesens betref,+ elkeen van hulle het onderskeidelik ses vlerke;+ rondom en aan die onderkant is hulle vol oë.+ En hulle het dag en nag geen rus nie terwyl hulle sê: “Heilig, heilig, heilig is Jehovah+ God, die Almagtige,+ wat was en wat is+ en wat kom.”