3 En julle moet hulle altare afbreek+ en hulle heilige pilare verbrysel,+ en julle moet hulle heilige pale met vuur verbrand+ en die gesnede beelde van hulle gode omkap,+ en julle moet hulle name uit dié plek vernietig.+
7 deur nooit onder hierdie nasies, dié wat by julle oorbly, in te gaan nie.+ En julle mag nie die name van hulle gode vermeld+ of by hulle sweer nie,+ en ook mag julle hulle nie dien of julle voor hulle neerbuig nie.+