19 “As jy jou oes op jou land insamel+ en jy ’n gerf op die land vergeet het, mag jy nie teruggaan om dit te gaan haal nie. Dit moet daar bly vir die inwonende vreemdeling, vir die vaderlose seun en vir die weduwee;+ sodat Jehovah jou God jou in al die werk van jou hand kan seën.+