14 “En as jou seun jou later vra+ en sê: ‘Wat beteken dit?’ dan moet jy vir hom sê: ‘Deur die sterkte van sy hand het Jehovah ons uit Egipte,+ uit die slawehuis,+ uitgelei.
13 En hulle kinders wat dit nie geken het nie, moet luister,+ en hulle moet leer om Jehovah julle God te vrees al die dae dat julle lewe in die land waarheen julle deur die Jordaan trek om dit in besit te neem.”+