7 En die priester moet vir hom versoening doen+ voor Jehovah, en so sal dit hom vergewe word met betrekking tot enige van al die dinge wat hy sou kon doen waardeur hy skuldig sou word.”
7 Maar as ons in die lig wandel soos hy in die lig is,+ dan het ons deelgenootskap met mekaar,+ en die bloed+ van Jesus, sy Seun, reinig+ ons van alle sonde.+