5 Maar hy is vir ons oortreding+ deurboor;+ hy is vir ons ongeregtighede verbrysel.+ Die tugtiging wat vir ons vrede bedoel was, was op hom,+ en weens sy wonde+ was daar vir ons genesing.+
15 Betroubaar en werd om ten volle aangeneem te word, is die woord+ dat Christus Jesus in die wêreld ingekom het om sondaars te red.+ Van hulle is ek die vernaamste.+
24 Hy het ons sondes+ in sy eie liggaam aan die paal gedra,+ sodat ons met sondes klaar kan wees+ en vir regverdigheid kan lewe. En “deur sy wonde is julle genees”.+