Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 16:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 “En hy moet die sondofferbok slag, wat vir die volk is,+ en hy moet sy bloed binne die voorhangsel bring+ en met sy bloed doen+ soos hy met die bul se bloed gedoen het; en hy moet dit na die deksel toe en voor die deksel spat.

  • Matteus 20:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Net soos die Seun van die mens gekom het, nie om gedien te word nie, maar om te dien+ en om sy siel te gee as ’n losprys in ruil vir baie.”+

  • Johannes 1:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 Die volgende dag het hy Jesus na hom toe sien kom, en hy het gesê: “Kyk, die Lam+ van God wat die sonde van die wêreld+ wegneem!+

  • Johannes 10:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 “En ek het ander skape,+ wat nie van hierdie kraal+ is nie; ook hulle moet ek bring, en hulle sal na my stem luister,+ en hulle sal een kudde onder een herder word.+

  • Openbaring 7:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Toe het ek dadelik vir hom gesê: “My heer, ú weet.” En hy het vir my gesê: “Dit is hulle wat uit die groot verdrukking kom,+ en hulle het hulle klere gewas en dit wit gemaak+ in die bloed+ van die Lam.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel