21 “Julle mag geen dier eet wat doodgegaan het nie.+ Vir die inwonende vreemdeling wat in jou poorte is, kan jy dit gee, en hy mag dit eet; of dit kan aan ’n uitlander verkoop word, want jy is ’n heilige volk vir Jehovah jou God.
“Jy mag ’n boklam nie in sy moeder se melk kook nie.+