Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 22:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 “En julle moet vir my heilige mense wees;+ en vleis in die veld wat deur ’n wilde dier verskeur is, mag julle nie eet nie.+ Julle moet dit vir die honde gooi.+

  • Levitikus 17:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Wat enige siel betref wat ’n dier eet wat doodgegaan het of iets wat deur ’n wilde dier verskeur is+—hetsy ’n boorling of ’n inwonende vreemdeling—hy moet in dié geval sy klere was en in water bad en sal tot die aand toe onrein wees;+ en hy sal rein wees.

  • Levitikus 22:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Ook mag hy geen dier eet wat doodgegaan het of enigiets wat deur wilde diere verskeur is, sodat hy daardeur onrein word nie.+ Ek is Jehovah.

  • Esegiël 4:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En ek het gesê: “Ag, o Soewereine Heer Jehovah! Kyk! My siel is nie verontreinig nie;+ ook het ek van my jeug af selfs tot nou toe nie ’n dier wat doodgegaan het of ’n verskeurde dier geëet nie,+ en in my mond het daar geen bedorwe vleis gekom nie.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel