25 Terwyl die Amalekiete en die Kanaäniete+ in die laagvlakte woon, moet julle môre wegdraai en wegtrek om na die wildernis te trek met die pad van die Rooi See.”+
20En die kinders van Israel, die hele vergadering, het in die eerste maand in die wildernis Zin+ gekom, en die volk het in Kades+ gebly. Daar het Mirjam+ gesterf en daar is sy begrawe.
14 aangesien julle in die wildernis Zin, toe die vergadering rusie gemaak het,+ in opstand gekom het teen my bevel om my by die waters voor hulle oë te heilig.+ Dit is die waters van Meʹriba+ by Kades+ in die wildernis Zin.”+
51 omdat julle troueloos teenoor my opgetree het+ onder die kinders van Israel by die waters van Meʹriba+ by Kades, in die wildernis Zin; omdat julle my nie onder die kinders van Israel geheilig het nie.+
15En die gebied van die stam van die kinders van Juda, volgens hulle families, wat deur die lot+ toegewys is, was tot by die grens van Edom,+ die wildernis Zin,+ tot die suidelike punt van die Negeb.+