16 En ek sal jou saad soos die stofdeeltjies van die aarde maak, sodat, as ’n mens die stofdeeltjies van die aarde kon tel, jou saad dan ook getel sou kon word.+
17 sal ek jou gewis seën en sal ek jou saad gewis vermeerder soos die sterre van die hemel en soos die sandkorrels wat aan die seestrand is;+ en jou saad sal die poort van sy vyande in besit neem.+
3 En hy het gesê: “Ek is die ware God,+ die God van jou vader.+ Moenie bang wees om na Egipte af te trek nie, want ek sal jou daar ’n groot nasie maak.+
26 Die halfsikkel vir ’n persoon was die helfte van ’n sikkel volgens die sikkel van die heiligdom, vir elke man wat na die geregistreerdes oorgegaan het, van twintig jaar en ouer,+ altesaam seshonderd-en-drieduisend-vyfhonderd-en-vyftig.+
32 Dit was die geregistreerdes van die kinders van Israel volgens die huis van hulle vaders; al die geregistreerdes van die kampe volgens hulle leërs was seshonderd-en-drieduisend-vyfhonderd-en-vyftig.+