Deuteronomium 31:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Jehovah jou God trek voor jou deur.+ Hy sal hierdie nasies voor jou uit verdelg, en jy moet hulle verdryf.+ Josua trek voor jou deur,+ net soos Jehovah gesê het. Psalm 44:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 U het met u hand selfs nasies verdryf,+En u het hulle toe daar geplant.+U het volksgroepe verbreek en weggestuur.+
3 Jehovah jou God trek voor jou deur.+ Hy sal hierdie nasies voor jou uit verdelg, en jy moet hulle verdryf.+ Josua trek voor jou deur,+ net soos Jehovah gesê het.
2 U het met u hand selfs nasies verdryf,+En u het hulle toe daar geplant.+U het volksgroepe verbreek en weggestuur.+