Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 27:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 “‘En al die tiendes+ van die land, van die saad van die land en die vrugte van die bome, behoort aan Jehovah. Dit is iets heiligs vir Jehovah.

  • 2 Kronieke 31:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En net toe die woord uitgegaan het, het die kinders van Israel+ die eerstelinge van die graan,+ nuwe wyn+ en olie+ en heuning+ en die hele opbrengs van die land+ vermeerder, en die tiendes van alles het hulle in oorvloed ingebring.+

  • Nehemia 10:37
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 37 Ook die eerstelinge van ons growwe meel+ en ons bydraes+ en die vrugte van elke soort boom,+ nuwe wyn+ en olie+ sal ons na die priesters bring, na die eetsale+ van die huis van ons God; ook die tiendes van ons grond na die Leviete,+ aangesien dit hulle, die Leviete, is wat ’n tiende in al ons landboustede ontvang.

  • Nehemia 12:44
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 44 Verder is daar op dié dag manne aangestel oor die sale+ vir die voorrade,+ vir die bydraes,+ vir die eerstelinge+ en vir die tiendes,+ om daarin uit die landerye van die stede die dele te versamel wat deur die wet vereis is+ vir die priesters en die Leviete;+ want die blydskap van Juda was weens die diensdoende priesters en Leviete.+

  • Nehemia 13:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En wat die hele Juda betref, hulle het die tiendes+ van die graan+ en van die nuwe wyn+ en van die olie+ na die voorraadkamers+ gebring.

  • Galasiërs 6:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Daarbenewens moet elkeen wat mondeling+ in die woord onderrig word, in alle goeie dinge deel+ met die een wat sulke mondelinge onderrig gee.+

  • Hebreërs 7:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Die manne uit die kinders van Levi+ wat hulle priesteramp ontvang, het weliswaar volgens die Wet ’n gebod om tiendes+ van die volk+ in te vorder, dit wil sê van hulle broers, selfs al het dié uit die lendene van Abraham voortgekom;+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel