Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 14:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 En mag die Allerhoogste God geloof word,+

      Wat u onderdrukkers in u hand oorgelewer het!”+

      Daarop het Abram hom ’n tiende van alles gegee.+

  • Genesis 28:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 En hierdie klip wat ek as ’n pilaar opgerig het, sal ’n huis van God word,+ en van alles wat u my sal gee, sal ek vir seker ’n tiende daarvan aan u gee.”+

  • Numeri 18:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 “En kyk! aan die kinders van Levi het ek al die tiendes+ in Israel as ’n erfdeel gegee as beloning vir hulle diens wat hulle verrig, die diens van die tent van samekoms.

  • Numeri 18:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 “En jy moet met die Leviete praat, en jy moet vir hulle sê: ‘Julle sal van die kinders van Israel die tiende ontvang wat ek aan julle van hulle as julle erfdeel gegee het,+ en julle moet daarvan as ’n bydrae aan Jehovah ’n tiende van die tiende bydra.+

  • Deuteronomium 12:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En daarheen moet julle julle brandoffers+ en julle offerandes en julle tiendes+ en die bydrae van julle hand+ en julle gelofteoffers+ en julle vrywillige gawes+ en die eersgeborenes van julle beeste en van julle kleinvee bring.+

  • Deuteronomium 14:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 “Jy moet vir seker ’n tiende gee van die hele opbrengs van jou saad, wat jaar na jaar uit die land voortkom.+

  • 2 Kronieke 31:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En net toe die woord uitgegaan het, het die kinders van Israel+ die eerstelinge van die graan,+ nuwe wyn+ en olie+ en heuning+ en die hele opbrengs van die land+ vermeerder, en die tiendes van alles het hulle in oorvloed ingebring.+

  • Nehemia 13:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En wat die hele Juda betref, hulle het die tiendes+ van die graan+ en van die nuwe wyn+ en van die olie+ na die voorraadkamers+ gebring.

  • Maleagi 3:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Bring al die tiendes+ in die voorraadkamer, sodat daar voedsel in my huis kan wees;+ en stel my asseblief hierin op die proef”,+ het Jehovah van die leërs gesê, “of ek nie vir julle die sluise van die hemel sal oopmaak+ en op julle ’n seën sal uitstort totdat daar geen gebrek meer is nie.”+

  • Lukas 11:42
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 42 Maar wee julle, Fariseërs, want julle gee die tiende+ van die kruisement en die wynruit en van elke ander groentesoort, maar julle sien die geregtigheid en die liefde vir God oor die hoof! Julle het onder verpligting gestaan om hierdie dinge te doen, maar sonder om die ander na te laat.+

  • Hebreërs 7:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Die manne uit die kinders van Levi+ wat hulle priesteramp ontvang, het weliswaar volgens die Wet ’n gebod om tiendes+ van die volk+ in te vorder, dit wil sê van hulle broers, selfs al het dié uit die lendene van Abraham voortgekom;+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel